Geelslang Paradise
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2280 Geelslang, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geelslang Paradise is 'n luukse villa wat aan 'n park in Marloth Park grens. Hierdie pragtige huis bied gaste 'n rustige ontsnapping met die gemak van luukse lewe.
Dié vakansiehuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n TV gemeubileer is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n omskakelaar word gebruik om die Wi-Fi, ligte en waaiers aan te hou tydens kragonderbrekings.
Die skuifdeure maak oop na die ruim patio wat geskik is vir gaste wat gemak soek in 'n unieke omgewing. Die patio word omring deur parke wat 'n baie privaat atmosfeer bied met besoeke van wild soos vlakvarke, sebras en bosbokke. Daar is 'n groot swembad, buitestorte, 'n boma en 'n braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maaike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2280 Geelslang, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Geelslang Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2280 Geelslang, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang