Geelstertlaan 5
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 610 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Geelstertlaan 5 is 'n ruim en smaakvol versierde vakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aangesien hierdie eiendom 'n lieflike binnenshuise vermaakarea het.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. 'n Stort is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie eiendom 'n binnenshuise vermaakarea met gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV met Netflix, Showmax en DStv. Die agterkant van die huis het 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang