Geetee Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brair Rose Complex, 3 Rose Street, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geetee Home is geleë in Makhanda, voorheen bekend as Grahamstad, een van die grootste dorpe in die Oos-Kaap. Hierdie verwelkomende huis is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na gemaklike, sentraal geleë akkommodasie.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 'n dubbelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op die balkon ontspan en het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tafadzwa
Patronella ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 10 Brair Rose Complex, 3 Rose Street, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Geetee Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brair Rose Complex, 3 Rose Street, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang