Gehuggie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Visser Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gehuggie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Graafwater. Die eenheid is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die stadslewe.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort-oor-bad toegerus is.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel, terwyl die kombuisie goed toegerus is met 'n yskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste se gerief.
'n Buitebraai en WiFi is beskikbaar.
Graafwater is bekend vir sy seisoenale veldblomme, voëlkyk en skilderagtige wandelpaaie. Gaste kan ook die dorp se plaaslike winkels verken, wat Gehuggie 'n ideale basis maak vir 'n ontspannende verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Visser Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Visser Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang