Geiger's Camp - Motswari Game Reserve
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Motswari Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R21 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geiger's Camp is op die kruin van 'n bult met panoramiese uitsigte oor 'n Groot 5-gebied geleë. Hierdie luukse safari-kamp spog met smaakvolle elegansie en historiese, rustieke sjarme. Dit is 'n privaat boskamp binne die groter Krugerwildtuin. Gaste kan die Groot 5 besigtig sommer vanuit die swembad of vanaf die patio.
Met 4 luukse kamers is Geiger's Kamp die verpersoonliking van eksklusiewe gasvryheid. Die intimiteit van ons instansie is aanloklik vir individue of klein groepe van tot 8 mense. Geiger's Kamp bied 'n luukse safari-ervaring binne die grense van die Motswari Privaat Wildreservaat. Elke kamer beskik oor 'n kroegie, lugversorging, 'n waaier, 'n wasgoeddiens asook japonne en pantoffels.
Die Groot 5 is volop in die deel van die Timbavati Natuurreservaat en al is jou verblyftydperk kort kan jy verseker wees dat jy al die ontsagwekkende diere tydens jou wildritte by Geiger's Kamp te siene sal kry.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Motswari Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Motswari Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang