Successfully reported
+15

Gems Quays Waterfront

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gems Quays Waterfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n omsetter in die hartjie van die Quays Waterfront. Dit bied skouspelagtige uitsigte oor die kanaal vanaf die eerste verdieping.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes, en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, breekware, eetgerei, 'n ketel vir tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met stoele toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale in, en veilige parkeerplek is beskikbaar op die landgoed met 24/7-sekuriteit, infra-kameras, elektriese heining, en wagte by die hoofingang.

Die verblyf is net 2 minute se stap vanaf alle restaurante, die waterfront, veerbote, die hawe en die seiljagklub. Gaste het nie nodig om 'n voertuig te gebruik nie. Inkopies is 10 minute se stap vanaf die waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Binne loopafstand van alles! Winkels, restaurante! Dit was 'n ongelooflike 2 aande. Ek sou langer bly as dit beskikbaar was.
Jul 2025
Delene E
Saam met vriende
5.0
Amazing. Our host was amazing, friendly and very helpful. The place was just what we needed. The weather was very nice. We had dinner a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Betty L
Saam met lewensmaat
5.0
So sentraal by die waterfront, restaurante en ferry bote. Heerlik gebly. Die woonstel was so skoon en netjies. Die gasheer het elke dag spesiale aanbi...
Sien meer
Mei 2025
Eldon P
Saam met lewensmaat
5.0
Feels like home. My wife and I had an awesome stay. Definitely a must-visit if you are looking for accommodation in Knysna.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Yolanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik rustig. Mens kan net jou batterye herlaai. Die woonstel was pragtig en netjies met 'n pragtige uitsig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gems Quays Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf05b5e5060c1c95dd442fd616779ca2adf4a01fd180beff92a8b009708be331e119fac0751ba7213eab6f3e36a64548cb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 16 Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040614901411 23.047075561761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang