Successfully reported
+16

Gemini and Antares

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Heide Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt van Bellville. Bellville, 'n lewendige voorstad van Kaapstad, is ideaal geleë naby die Kaapstad Internasionale Lughawe, 'n aantal gholfbane, wynroetes, vermaaklikheidsplekke en winkelkomplekse, wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 selfsorgwoonstelle wat ideaal geskik is vir 'n klein gesin. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers terwyl die tweede eenheid uit 1 slaapkamer bestaan. Die eenhede is op die eienaars se perseel geleë.

Albei eenhede beskik oor goed toegeruste selfsorgkombuisies, ruim sitkamers, 'n TV met beperkte DStv-kanale en ingeboude braai-areas. Veilige parkeerplek agter geslote hekke is ook beskikbaar. Albei eenhede het gratis onbeperkte WiFi.

Besienswaardighede in die area sluit 'n verskeidenheid gholfbane, wynlandgoedere, GrandWest Casino, winkelsentrums, Barnyard Theatres en Cool Running Toboggan Track in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Heide Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Heide Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3HtF6BbcoHcowBRqQBLN5ZptsbKzS72R4Y953zM0nHlbaJ7EZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 31 Heide Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.87990101061 18.64921002943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang