Successfully reported
+61

Gemini Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 950 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Gemini Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai, Wes-Kaap, en is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige, gerieflike verblyf vanwaar hulle die area kan geniet en verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens, 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Vier van die slaapkamers het toegang tot en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad, en gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oopplan-leefarea het 'n groot, gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Die area maak oop op 'n onderdakbalkon met braaigeriewe en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot buite-area met 'n swembad, braaigeriewe, 'n kroeg, sonstoele en ononderbroke uitsigte. Die verblyf het ook 'n afdak, sonkrag, omskakelaars en oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Dié huis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gemini Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 950
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 950
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 7 950
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73fb5ce562145859ffa76433ee9ec90b48fc1fed216d4cf93ff0f6dd013e69fdbbd6b8c9f8bf4a29cf8fa4290533c6c7f5fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 950 per nag, vir 12 mense Gemini Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.085998 23.3686103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang