Gemsbok Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gemsbok Street, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gemsbok Cottage is in Bethlehem geleë en bied slaapplek aan 8 gaste.
Die gastehuis het 3 kamers wat saam of apart bespreek kan word. Die koning- en dubbelkamers is ingerig met 'n dubbelbed, die koningkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en die dubbelkamer het 'n stort. Kamer 3 beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en die sitkamer met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het plafonwaaiers, 'n TV, 'n haardroër, 'n strykplank, 'n strykyster en 'n gemaklike sitarea.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe met melk en suiker en heerlike beskuit! Braaigeriewe is beskikbaar. Gemsbok Cottage is in 'n stil area met veilige parkeerplek geleë.
Daar is 'n privaat ingang. Bethlehem het verskeie restaurante, museums en doendinge wat verskeie staproetes insluit. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede besoek soos die Golden Gate Park Hoogland Nasionale Park, Frontier Inn and Casino, Bethlehem Mall en Sol Plaatjiedam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Gemsbok Street, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Gemsbok Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gemsbok Street, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang