Geniaal Greenside
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Gleneagles Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers vir sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek.
Gaste het 'n keuse van 2 kamers. Elkeen van die gastekamers is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n privaat badkamer. Gerieflikheidshalwe word die kamers daagliks skoongemaak. Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of in die tuin ontspan.
Greenside bied 'n verskeidenheid restaurante en kafees en is 2 km vanaf Emmarentiadam en 3 km vanaf die Johannesburgse Botaniese Tuine geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 102 Gleneagles Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Geniaal Greenside het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Gleneagles Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang