Genoeg
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 16 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Vondeling Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 700R3 420 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Genoeg is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan wat tot 10 gaste kan akkommodeer, ideaal vir 'n gesinswegbreek naby Langebaan se hoofstrand, winkels, poskantoor en restaurante.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, sowel as 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Wi-Fi-toegang word voorsien. Sonpanele en 'n kragomsetter verseker dat jou wegbreek nooit sonder elektrisiteit is nie.
Daar is 'n aparte braaikamer met 'n ingeboude braai, sowel as 'n buitebraai-area. Gaste kan hul voertuig parkeer en 'n kort entjie na die strand, restaurante en winkels geniet, terwyl hul besittings 24/7 veilig beskerm word deur 'n gemonitorde sekuriteitsmaatskappy.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Vondeling Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Genoeg het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Vondeling Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang