Gepwix
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gepwix is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Scottburgh, KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom aan die kus is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf by die strand.
Dié eenheid op die tweede verdieping het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakbalkon wat ingerig is met 'n gasbraai, buitemeubels en uitsigte oor die see.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, meer braaigeriewe en 'n welige tuin. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gepwix het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang