Successfully reported
+17

Get Cosy Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Union Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Get Cozy Unit is 'n lieflike woonstel in Lyttelton, Centurion, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die OR Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en 'n gemaklike rusbank in.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Boitumelo M
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, heartfelt and welcoming. Exceptional, very nice, neat and clean. Everything advertised was there. Everything was well organised a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Promise S
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Wonderful, very nice apartment and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Niel S
5.0
Beste waarde vir geld. Get Cozy Unit is vir seker die beste waarde vir geld. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Dennis was ook baie behulps...
Sien meer
Sep 2024
Carla D
5.0
Gemaklik en veilig. Netjiese verblyf, naby die oog hospitaal gelee, veilige parkering en dit was gemaklik met al die nodige geriewe.
Jun 2024
Ilze B
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Rustige verblyf met alles wat nodig is.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Dennis Sanele Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Union Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Get Cosy Unit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Union Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f399b4e4e50e33c6b1fa5a1acbc0ec855774b7d5744a29f9d0d4c9175882838fda32a9d16fed37be31fb9e0c433e9581e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 37 Union Avenue Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.8369423 28.2103736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang