Gezellig
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Graham Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gezellig, geleë in die hartjie van Knysna, is 'n knus selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se eiendom, perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat 'n onvergeetlike kuswegbreek soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid met lugversorging sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n gemaklike sitarea met 'n slim-TV teen die muur wat stromingsdienste bied, sowel as gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n privaat patio met 'n buite-eettafel en braaigeriewe geniet, perfek vir alfresco-etes en vermaak. Veilige parkering word voorsien. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Graham Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Graham Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang