Successfully reported

GF Safaris

Wildsplaas
Sable Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sable bestaan uit ‘n oopplan slaaparea, sitkamer met aparte badkamer. Die luukse eenheid het koningin grootte bed, enkelbed en rusbank en gemakstoele. Dit is geskik vir 3 persone wat deel. Daar is koffie/Tee maak geriewe met basiese eetgerei. Ontbyt is ingesluit in die tarief. Dit kyk uit op die buffeldam en tuin. Daar is 'n paar gemeenskaplike braai geriewe om van te kies. Wildritte, braaipakke en slaaie is op versoek beskikbaar. Wifi is by die Lodge en swembad area beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Zebra bestaan uit ooplan slaaparea, sitkamer met aparte badkamer. Die luukse eenheid het Konings grootte bed, driekwart bed met rusbank en stoel. Dit is geskik vir 3 mense wat deel. Daar is koffie/Tee maak geriewe met basiese eetgerei. Ontbyt is ingesluit in die tarief. Die eeheid kyk uit op die buffeldam en tuin. Daar is 'n paar gemeenskaplike braai geriewe om van te kies. Wildritte, braaipakke en slaaie is op versoek beskikbaar. Wifi is by die Lodge en swembad area beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffalo Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is ideal vir die romantiese wegbreek, spesiale verjaarsdag, herdenking, of sommer net omdat jy 'n lekker wegbreek verdien. Dié luukse eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n lekkergroot koningingrootte-bed. Die luukse en- suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort aparte toilet, sagte japonne asook 'n buitelig stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, airfryer, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit in die tarief. Die eenheid beskik oor Kol-Kol bad op die stoep wat vir eksklusiewe gebruik is. Braaiplek is in ou plaasdam. Daar is spesiale wildritte en etes wat aangebied word asook spesiale opmaak van bed ens. Vra gerus dat ons jou naweek ekstra spesiaal maak. Daar is geen TV nie - net kwaliteit tyd met mekaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Selfsorg, met alle maaltye beskikbaar op aanvraag.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushcamp
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie drie chalets word as 'n eenheid bespreek en bied slaapplek vir tot 11 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers met enkelbeddens, sowel as 1 buitebadkamer met 'n stort en toilet. Die gedeelde kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen elektrisiteit nie – slegs sonkrag en gas. Donkie-ketels wat met hout verhit word, verskaf warm water.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg, alle etes op versoek beskikbaar

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af747e0df6ae7122ac945455ca365815b85a25fdc45aa552a90e01def6c7617d9abf6cc01a209e7f707b5ced5549307c7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) Plaas Kareepan Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.956448831935 24.79545224213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang