Successfully reported
+11

Giants Cup Wilderness Reserve Otter Cove Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goschen Farm, Drakensberg Gardens Resort Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Giants Cup Wilderness Reserve Otter Cove Cottage is 'n vooraanstaande bestemming vir wilde-forelvlieghengel in Suider-Afrika, en is 'n geregistreerde terrein van bewaring. Die reservaat is die tuiste van wild en watervoëls, en is een van die mooiste vlieghengelbestemmings, met die Umzimkulwana-rivier en 'n meer vol reënboog- en bruinforel. Die verblyf stel die standaard vir outentieke wildernishengel in skouspelagtige berglandskap.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle beddegoed word voorsien.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan buite op 'n stoep ontspan, terwyl hulle die natuurlike omgewing bewonder. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die verblyf is binne die wildheining van die Wêrelderfenis-Maloti of Drakensbergpark, wat byna 'n halfmiljoen hektaar wildernisgebied beslaan, wat strek vanaf Bushman's Nek in die suidweste en in 'n ononderbroke lyn teen die platorand regdeur loop. tot verby Bergville, in die noorde. Dit is die grootste wildernisbewaringsgebied in KwaZulu-Natal en is die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild, insluitend soogdiere, voëls, reptiele en amfibieë wat hoogs bedreig is. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, kunsvlieghengel en bergfietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Goschen Farm, Drakensberg Gardens Resort Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Giants Cup Wilderness Reserve Otter Cove Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goschen Farm, Drakensberg Gardens Resort Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb2788448191b7ad67b559108a63eb54a7ae773f6ce66543757b5b0f481caaf92404d0c7c19770921425df47d468b9e2bba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Goschen Farm Drakensberg Gardens Resort Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731983630385 29.37170791626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang