Successfully reported
+30

Giant's View Village

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Estate, Kamberg Road, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Giant's View Village bied selfsorg-eenhede op 'n landgoed ongeveer 8 km vanaf Nottingham Road in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Die woonstelle het groot stoepe met asemrowende uitsigte op die Drakensberge.

Dié landgoed grens aan 'n rivier en 'n pragtige vleilandgebied. Verblyf word gebied in 2 woonstelle, wat slaapplek aan 4 gaste bied. Elke eenheid het 2 en suite-slaapkamers, 'n selfsorgkombuis en 'n leefarea met 'n kaggel. Gratis vinnige WiFi word voorsien.

Elke eenheid se stoep bied ook 'n ingeboude braai-area en 'n skilderagtige uitsig oor die omliggende platteland. Giant's View Village bied 'n gemeenskaplike swembad, en rivier- en landgoedpaadjies om te verken.

Die eiendom is naby die Kamberg- en Highmoor-reservate en het 'n magdom forelwaters, stil en vloeiend, en is bekend vir bergfiets- en staproetes. Die area is ook gevul met top-restaurante, gholfbane, kuns en dekorwinkels om te besoek.

Die Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied, is ongeveer 25 minute se ry vanaf die landgoed. Giant's Castle is 55 minute se ry weg, en 'n gunsteling onder ywerige stappers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Giant's View Estate, Kamberg Road, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Giant's View Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Estate, Kamberg Road, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAul8R6wMiwq3RgHqSMdVNc1SvfRtMcJwsZbDjjGKCtVlfmboM8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Giant's View Estate Kamberg Road 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303021377826 29.965614440397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang