Successfully reported
+79

Gilgal Guest Accommodation

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Stellenbosch Kloof Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gilgal is 6 km buite Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë, omring deur verskillende wynplase om te besoek en te geniet.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede; elke eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid bied 'n unieke ervaring. Die Kothuis en die Kelder bied 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemeubileerde sitkamer om te ontspan, en die Koningin-suite beskik oor 'n tee- en koffiemaakstasie en 'n patio om 'n skemerkelkie te geniet.

Gaste kan die gemeenskaplike KolKol-houtvuur-warmbad en veilige parkering geniet.

Besienswaardighede/aktiwiteite om in die omgewing te geniet, sluit in wynroetes, die speseryroete, stap, fietsry en 'n skilderagtige rit na die naaste strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Ligging

  • 12 Stellenbosch Kloof Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Stellenbosch Kloof Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA513e0093a0da8b7a5605344660670fdfc8a34cd45f7ad3ba8c32e9060aa39f08d5dd4a6ad1411dd6af96355b4224e50f08c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 Stellenbosch Kloof Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946746090557 18.788437541039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang