Successfully reported

Gillford Gallery Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het heerlik gebly, alles was 100%. Pragtige kunswerke in eenheid. Ons was wonderlik ontvang deur Antoinette wat ons alles gewys het en geen moeite ontsien het nie. Die plek is skoon en alles wat mens verlang van 'n selfsorgplek is daar en in werkende toestand. Sal beslis in die toekoms weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Gillford Gallery Accommodation
Baie dankie, hoop julle kom weer.

Luze S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik. Ons het lekker gebly. Alles was gemaklik en daar was genoeg plek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie vriendelik ontvang en alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf is beskikbaar. Ons kon bietjie vroeër as die vasgestelde tyd inboek aangesien ons 8 ure op die pad was. Antoinette was baie bedagsaam en hulpvaardig. Alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Really good. The house was cosy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian Y
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Cosy, creative and everything you need! It was a lovely retreat! The accommodation was cosy and creative. It had everything we needed and more! Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Absolutely amazing, value for money. Very pleased! We would definitely stay at Gillford Gallery Accommodation again. The apartment is very neat and clean. It was very well prepared for us. We felt very safe as this is a secure accommodation with private parking and security cameras. It has everything you can think of! Everything about the apartment is beautiful and comfortable. The host and the staff are so friendly and helpful. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738c11d49903954d8e637f353677f117144b3d665c6b9782f0c094b905c2ca90cc3c11a116e7f0f1f159638f789cedede6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 133 Honiball Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143014151598 28.347425245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang