Successfully reported
+39

Giraffe Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3717 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Giraffe Studio is 'n stylvolle, moderne, privaat selfsorgwoonstel vir 2 gaste. Giraffe Studio is langs die hoofhuis in Marloth Park, Mpumalanga, geleë en is 'n perfekte vakansiebestemming in die bos. Marloth Park is 'n wildreservaat wat grens aan die suidelike punt van die wêreldbekende Krugerwildtuin.

Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, konveksiemikrogolfoond, sowel as eetgerei, breekware, potte en panne, kookgerei, ens. in. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en stoele wat deur glasskuifdeure na 'n balkon met sitplek lei, waar gaste kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan spandeer, omring deur die sang van honderde wilde voëlspesies, asook besoeke van diere soos sebras, kameelperde, koedoes en wildebeeste, ens.

Gratis WiFi is beskikbaar, en water- of elektrisiteitsonderbrekings is nie 'n probleem nie as gevolg van die teenwoordigheid van 'n groot Jojo-wateropgaartenk, 'n omsetter met 'n litiumbattery. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. Die plekkie is baie smaakvol en het alles wat mens nodig het. Dis vreedsaam en baie mooi skoon. Brad en Dee is fantastiese gashere en on...
Sien meer
Sep 2025
Sheree S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Retha B
Saam met lewensmaat
5.0
Net ʼn paar woorde: dit was heerlik. Heerlik gebly. Diere baie geniet. Brad en Dee gaan uit hul pad om dit vir jou aangenaam te maak.
Apr 2025
Dawie S
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. Very pleasant. Friendly hosts. Clean and tasteful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Roelien V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik beveel vir seker aan, Brad en Dee gaan uit hulle pad uit. Ons het heerlik gebly, kan vir seker Giraffe Studio aanbeveel. Als wat mens nodig he...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brad & Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3717 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Giraffe Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3717 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c36bc7621ce66a28e215afddfd8608d962f13756668631f206af6e94a7f7587a80b8372cc3e1643420c4b37f98ca1bffc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3717 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.348292119857 31.802684411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang