Glen Marine Sea & Mountain Stay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Gannet Road, Glen Marine, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R934 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Marine Sea & Mountain Stay is 'n knus selfsorgwoonstel in die rustige voorstad Glen Marine, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, eetkamertafel en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die patio geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie strande is naby. Die historiese Simonstad is ongeveer 4.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 18 Gannet Road, Glen Marine, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Gannet Road, Glen Marine, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang