Successfully reported
+19

Glen Navar

Oord
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Glen Navar, Glen Navar Estate, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glen Navar is geleë op Glen Navar Estate, Oos-Kaap, 'n kort rit na die strand en ander geriewe.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die derde kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede gedeelde badkamer slegs 'n stort en bad met 'n aparte toilet het.

Die volledig toegeruste kombuis is op die grondvloer en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank wat verbind is met die eetkamer, gemeubileer met 'n etenstafel, wat deurloop na die leeskamer met 'n gemaklike leesbank en boeke, en boontoe lei, waar jy die sitkamer sal vind wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV met Wi-Fi, DStv, en loop na die vermaaklikheidskamer met gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n see-uitsig.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in vierwielmotorfietstoere, wildritte, staptogte, kajakvaart, of bloot die plaaslike kultuur geniet en die plaaslike kookkuns smul.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Spa
Swembad
Strandtoegang
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Balkon
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 103 Glen Navar, Glen Navar Estate, East London, 5256, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Glen Navar, Glen Navar Estate, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc981af379345958e17e6ad8013bda6085a011faf42d1e5e8f287693a1de45a10cf7ae7c609fd2317d46be1ad655f05e6a58a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 103 Glen Navar Glen Navar Estate 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.885225402134 28.095119048451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang