Gleniqua Bliss Holiday Home
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gleniqua Bliss Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamer-vakansiehuis in Glentana op die Tuinroete. Hierdie eiendom is 100 m vanaf die strand.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed. Die vierdie slaapkamer is ’n woonstel wat deel is van die hoofhuis. Hierdie kamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte.
Die huis het ’n groot beskutte stoep met glasvensters, en oop spasies wat na die deel van die huis wat noord front lei. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Dit lei na ’n oopplan-sitarea en eetarea, wat na ’n beskutte area lei.
Daar is braaigeriewe op die balkon wat na die noorde front.
Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Gleniqua Bliss Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang