Successfully reported
+20

Glorystar 2Six2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 099 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Glorystar 2Six2 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Morningside in Durban geleë is. Die kompleks is binne maklike bereik van plaaslike restaurante, nuwerwetse kroeë en gewilde besienswaardighede.

Gaste kan kies tussen 10 selfsorgwoonstelle wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke woonstel is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Daar is 'n oopplan-kombuisie in elke woonstel wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Boonop het die sitkamer 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstelle maak oop op 'n privaat balkon met uitsigte oor die stad. Gaste kry gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is 'n goed toegeruste gimnasium vir fiksheidsentoesiaste, terwyl 'n gemeenskaplike swembad ook beskikbaar is. Die kompleks is binne maklike bereik van die strand, Durban ICC, die strand, Moses Mabhida-stadion en die lughawe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Razeen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 099
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec9361f160931d8524ce3e43ae528891b2f546d6e8bdee6b80a83bed271115bc87cd16f9f3949e02200404e30b81dfad03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag (plek vir 3) 258 Florida Road 2Six2 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830335 31.013638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang