Successfully reported
+46

Goanikontes Oasis Ruskamp

  • Kapasiteit: 286 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goanikontes Oasis Ruskamp is 36 km buite die dorp Swakopmund, langs die C28, geleë.

Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede voorsien. Dit bestaan uit gemaklike bungalows, elk met sy eie braaigeriewe. Daarbenewens is daar 14 skaduryke kampeerplekke, elk met sy eie braaigeriewe, en toilette en storte naby, sowel as 4 privaat kampeerplekke, elk met sy eie ablusieblok. Daar is ook 4 glanskamptente beskikbaar, elk met sy eie en suite-badkamer.

Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt en middagete bedien. Ander geriewe sluit in 'n swembad, WiFi-verbinding en parkering op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynette Q
Saam met lewensmaat
5.0
Good service, amply camping space, swimming pool and restaurant on premises. Booked a campsite for 2 tents and were allocated campsite ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Anita O
Saam met vriende
5.0
Fantastic! We enjoyed every moment of our stay. Great. This was our second overnight visit. All our expectations were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gregory P
5.0
Baie lekker, sal graag weer wil doen eendag! Ons het lekker gekamp, 10 volwassenes en 2 kinders. Die kampplek was lekker ruim en skoon. Elke dag was d...
Sien meer
Jan 2025
Sune F
Saam met lewensmaat
5.0
Indrukwekkend! Goanikontes is 'n oase in die dor landskap. Dit is een van die netjieste oorde wat ek nog besoek het. Die feit dat geen musiek toegelaa...
Sien meer
Aug 2024
Carina W
Saam met vriende
4.8
Die ligging is uitstekend. Wonderlike plek! Die kontras tussen die rivier en die maanlandskap is so treffend. Goeie restaurant en gasvrye mense.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Goanikontes Oasis Ruskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 286 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWjM9yOrfycQA32gKxvsAjZknmmPtzCH0wK0BSHWMObtPC9ckdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Swakop River Valley Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.668356480264 14.816983730455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang