Successfully reported

Goanikontes Oasis Ruskamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Lynette Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Good service, amply camping space, swimming pool and restaurant on premises. Booked a campsite for 2 tents and were allocated campsite no 1, which is close to the ablutions and has nice shade, with a beautiful view of the mountain. The pool was a pleasure as it was rather hot on the days we were there. Unfortunately, we missed the river flowing after the rain a week later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Thank you so much for your lovely feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed Campsite No. 1 and appreciated the shade, mountain views, and proximity to the facilities. We're especially glad the pool provided some welcome relief from the heat during your stay. Sorry to hear you just missed the river flowing—nature's timing can be unpredictable! Hopefully next time you’ll catch it in full flow. We’d love to welcome you back again soon.

Anita O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastic! We enjoyed every moment of our stay. Great. This was our second overnight visit. All our expectations were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Thank you so much for your kind feedback! We’re delighted to hear that this was your second visit and that everything once again met your expectations. It’s always a pleasure to welcome returning guests. We look forward to having you back for many more stays in the future!

Gregory P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker, sal graag weer wil doen eendag! Ons het lekker gekamp, 10 volwassenes en 2 kinders. Die kampplek was lekker ruim en skoon. Elke dag was dit opgeruim. Die uitsig vanaf die koppie met die ou kar was ongelooflik gewees! Die badkamers was altyd mooi skoon gehou. Dit was 'n plesier om tussen al die ou karre te loop en mens het altyd veilig gevoel. Die Oasis is regtig 'n weggesteekte edelsteen, baie bly ons het dit ontdek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle die kampervaring geniet het en dat die kampplek aan julle verwagtinge voldoen het. Dis vir ons altyd ’n prioriteit om die terrein netjies en veilig te hou, en dit beteken baie om te weet julle het dit so ervaar. Die uitsig vanaf die koppie is inderdaad iets besonders — ons is bly julle kon dit geniet! En dis heerlik om te hoor dat die kinders en volwassenes dit geniet het om tussen die ou karre rond te stap. Dit maak ons dag om te hoor dat julle The Oasis as ’n weggesteekte edelsteen ervaar het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nog ’n ontspannende kuier in die natuur.

Carina W
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Die ligging is uitstekend. Wonderlike plek! Die kontras tussen die rivier en die maanlandskap is so treffend. Goeie restaurant en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magna V
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

'n Heerlike oase om oor te bly en pragtige omgewing. Goanikontes is 'n heerlike oase en pragtige plek om te bly. Ons het saam met ons kleinkinders van 7 en 4 jaar oorgebly in 'n A-raam huis. Die verblyf is baie basies maar netjies. Die uitsig van die huisie af was asemrowend mooi. Die kinders het die speelplek, die swembad en die diere op die werf baie geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant ete was lekker. Goanikontes is so 30 minute se ry van Swakopmund af en ons sal beslis weer die oase besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Rustige plek in die natuur. Weg van die dorp. Baie lekker gekamp. Alles netjies met fantastiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Dis wonderlik om te hoor! Baie bly julle het dit so geniet. Dis altyd ’n plesier om te hoor dat alles netjies was en die geriewe aan die verwagtinge voldoen het. Laat weet gerus as julle weer wil kom kamp – ons sien julle graag weer!

Sune F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Indrukwekkend! Goanikontes is 'n oase in die dor landskap. Dit is een van die netjieste oorde wat ek nog besoek het. Die feit dat geen musiek toegelaat word nie, is 'n verdere voordeel. Die aandag wat aan klein besonderhede gegee is, is werklik 'n lus vir die oog. Ek sal vir seker weer teruggaan en langer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, Sune. Hoop ons gaan julle weer binnekort sien. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Natashia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Fantasties! Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het ons kuier by Goanikontes Oasis Ruskamp uiters baie geniet! Ons sal definitief hulle aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, Natashia. Ek sien uit om julle gesin weer hier te hê by Goanikontes Oasis. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker in die woestyn. Ons het 'n kampplek met 'n eie badkamer gehad wat lekker skadu bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Juweel in die hartjie van Namibië. Wat 'n groot verrassing om by Goanikontes aan te kom. Dit is sowaar 'n oasis - pragtig, rustig en die atmosfeer ongelooflik. Die kampterrein en die ablusie was baie netjies en gerieflik. Die plaasdiere, die dam en die restaurant en uitstekende lemon meringue"was 'n groot plus vir ons. Ek sal vir seker die plekkie aanbeveel en kan nie wag om weer daar te kuier nie. Baie dankie vir julle vriendelikheid, diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, hoop ons gaan julle weer binnekort sien. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 286 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWjM9yOrfycQA32gKxvsAjZknmmPtzCH0wK0BSHWMObtPC9ckdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Swakop River Valley Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.668356480264 14.816983730455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang