Godiva Boutique and Spa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Godiva Boutique and Spa bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie Groblersdal in die Limpopo-provinsie. Die gastehuis bied 'n Mediterreense atmosfeer van ontspanning.
Verblyf word gebied in 4 pragtig ingerigte suites. Al die ruim kamers by Godiva het privaat balkonne wat uitloop op die welige tuine. Die kamers is versier in 'n ingetoë Franse styl, met tikkies glans. Elke kamer is toegerus met verversingsstasies, yskassies, haardroërs, WiFi-verbinding, TV's, lugversorging, kluise en klankstelsels. Komplimentêre pantoffels en rokke word met aankoms voorsien.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n skoonheidskliniek, 'n spa en 'n restaurant in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Godiva Boutique and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Duiker Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang