Successfully reported
+51

God's Gift Self-catering Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens geleë en bied slaapplek vir 8 mense in 2 aangrensende kothuise langs die huis wat 4 kan akkommodeer.

Die oopplan-eenhede is onder 'n ou eikeboom geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n induksieplaat. Die eenhede het ook slim-TV's.

Daar is 'n kaggel in albei eenhede.

Die eerste eenheid het gasbraaigeriewe terwyl die tweede eenheid 'n houtskoolbraai het. Verder is veilige parkeerplek op die perseel onder die eikebome beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Clarens bied gaste verskeie stap-, voetslaan- en 4x4-roetes, en riviervlotvaarte, asook besienswaardighede, restaurante en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Robert D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing en kon lekker rus, dankie. Baie lekker gekuier en rustig.
Okt 2025
Metcalf F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi omgeving en puik diens. Ons het heerlik gebly! Plek pragtig, netjies en ten volle uitgerus!
Mei 2025
Colleen W
Saam met lewensmaat
5.0
A gem in Clarens! Cannot wait to go back. What a fantastic spot! We thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Annest J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Beautiful little place. Perfect for a weekend getaway. Look forward to returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jaco V
5.0
Gemaklik. Gevoel asof by die huis is. Verblyf was aangenaam gewees. Genoeg spasie om lekker saam te kuier en met vriende te braai.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 67 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink God's Gift Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5251769a2d35a019f438719994aff10c150ff1f289c1051aee2a108f76fba75b468d32edc1803b3e8dc8fb84741b13045cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 67 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521141 28.41738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang