Successfully reported
+19

Gold Reef Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Malcolm Avenue, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid kan ervaar, hoef jy nie verder te soek as Gold Reef Place Guest House nie. Jou gashere, Wayne en Dawn, wag om jou met luilekker oornagverblyf te bederf, ongeag of jy vir besigheid of plesier hier is. Verskeie besienswaardighede kan ook in die omgewing besoek word.

Hierdie gastehuis is in die groen voorstad van Southdale geleë, net buite Johannesburg. Gold Reef Place is 'n sjarmante en veilige huis met 'n tuin en wonderlike voëllewe. Die slaapkamers en badkamers is nuut, modern en baie gemaklik. Die gesellige sitkamer het 'n kaggel.

Kontinentale ontbyte word in die gaste-eetkamer bedien. Die moderne selfsorgkombuis is goed toegerus. Die kamers word daagliks skoongemaak. Dit is stapafstand van Gold Reef City en die temapark en dit is ook baie naby inkopiesentrums, restaurante en baie ander besienswaardighede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Let asseblief daarop dat ons kredietkaarte aanvaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 12 Malcolm Avenue, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • Gaste dink Gold Reef Place Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Malcolm Avenue, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmRjZTQ3LWNjZDctNDM4Yi1iZDQyLWY4NmFkY2YxYmUxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 12 Malcolm Avenue Southdale 2135 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.239388046791 28.022797107697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang