Gold Rush Oasis
Beskrywing
Elke ruim dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Sommige badkamers het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-slaapkamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met beperkte DStv-kanale, Netflix en OpenView. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat ingang, 'n patio of balkon met buitemeubels en 'n buite-eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 182 Louis Botha Avenue, Houghton Estate, Johnnesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang