Golden Key Guesthouse
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Mars Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golden Key Guest House is in Vredenburg, langs die Weskus en binne bereik van Saldanha, Paternoster, St. Helenabaai en Langebaan geleë. Dit is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en gesinne.
Elke kamer is uniek versier en beskik oor en suite-badkamers, privaat ingange, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar, en gaste het ook gratis parkeerplek op die perseel.
Die Weskus Nasionale Park is 29 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 37 Mars Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden Key Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Mars Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang