Golf & Tides Deluxe
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R4 450 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hierdie ruim eiendom is ideaal geleë op 'n veilige gholflandgoed in Mosselbaai en bied uitgestrekte uitsigte oor die gholfbaan en die see.
Die stylvol gemeubileerde huis bestaan uit 3 slaapkamers en kan gemaklik tot 6 volwassenes akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Alle kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n gemaklike sitkamer met 'n TV. Die kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die eiendom kombineer skoon argitektoniese lyne met artistieke aanrakinge, wat 'n rustige ruimte skep waar gaste kan ontspan en ononderbroke uitsigte vanaf die balkon kan geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n swembad, binne- en buitebraai-areas en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Otto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf & Tides Deluxe het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang