Successfully reported
+27

Golf Castle

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Golf Castle is in Vereeniging, Gauteng, geleë en bied kwaliteitsverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf.

Golf Castle bied 3 kamers met privaat en suite-badkamers,
Gratis WiFi,
Selfsorg "heat and eat" geriewe met 'n ketel en mikrogolf.
Die kamers word skoongemaak met vertrek of vir kliënte wat 7 dae bly, twee keer per week.
Gaste moet aangeraai word om hul eie drinkwater saam te bring.

Die swembad is NIE vir gaste nie en ons neem nie verantwoordelikheid daarvoor nie.

LW Alle kamers is NIE rook. Moet asb niks brand soos wierook nie, nie almal hou van dit nie.

Ons kan nie verantwoordelikheid neem vir load shedding of Wi-fi onderbrekings nie.
Ons behou die reg om 'n ander kamer te gee indien die kamer wat bespreek is vir 'n langtermyn klient bespreek is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bryden T
Gesin met tieners
5.0
Very happy. The water pressure in the shower was a little low; other than that, the owners have a wonderful attitude and are very helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Retief M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik met gemoedsrus. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die waterdruk in die stort is so bietjie laag, maar verder...
Sien meer
Aug 2025
Leandri J
Saam met vriende
5.0
Huislik, veilig. Dit was 'n lieflike blyplek met baie spasie.
Jul 2025
Herman D
Gesin met tieners
5.0
Everything we expected. We enjoyed our stay. Friendly, helpful, and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Riana G
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens en waarde vir geld, beveel beslis aan. Hendrik en Emma het uit hul pad gegaan om ons vroeër te akkommodeer.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664036423111 27.964154942328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang