Golf Course Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Halse Avenue, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golf Course Boutique Guest House is in Mount Edgecombe, noord van Durban. Die gastehuis is net 650 m vanaf die Mount Edgecombe Country Club en is binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in verskillende tipe kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het skakeldeure wat geskik is vir ouers met kinders. Daar is ook 'n kamer wat geskik is vir gaste met gestremdhede.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitkamer, buiteswembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Die gastehuis is naby winkelsentrums en restaurante en is net 7 km vanaf Umhlanga-strand, Whalebone Pier en die vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Thusie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Halse Avenue, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Golf Course Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Halse Avenue, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang