Successfully reported
+8

Golf Estate Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 234B Mathola Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golf Estate Studio is 'n gastesuite wat die onderste vlak van die eienaar se huis in die veilige Mosselbaai Gholflandgoed beslaan. Gaste het 'n aparte ingang om hul privaatheid te verseker en het toegang tot die gemeenskaplike swembad, 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, restaurant en die St Blaze-staproete.

Dié knus suite het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n platskerm-TV en 'n tafeltjie met 2 stoele. Die skuifdeure lei na die privaat patio met buitemeubels. Hier kan gaste in die tuin ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
2.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Phillip-Niël Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 234B Mathola Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Estate Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 234B Mathola Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95dd3a0e77feed9a1910414d864ca82740c65eb572e66fb9be450d631684325d5451fcbc5f93376f7b055030abe8cd15ef42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 234B Mathola Drive Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.192106546263 22.125146756483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang