Successfully reported

Golf View Lodge Melmoth

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Diens was goed. Baie oulike en rustige plekkie. Ontbyt was heerlik en voldoende. Nie mal oor gekleurde lakens nie. Ons het net 2 gesighanddoekies gekry om mee af te droog. Kan definitief daarop verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Madelein M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Idiale verblyf vir besigheids trip. Ons was 3 mans wat vir besigheid in die area was. Ons het 3 enkelkamers gehad. Ons verblyf was baie lekker en gemaklik. Dis baie netjies en skoon en die gasvrou was baie gasvry. Ons sal Golf View Lodge Melmoth beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Baie dankie! Bly julle het jul verblyf geniet.

Siyathemba N
1 nag
5.0
Feb 2025

Pleasant. Lovely short stay. Staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Thank you so much.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Thank you Bianca

Sheldon V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Good for location. Good breakfast. Value for money. Nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Thank you for your review, Asanda.

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hier sal ons weer oornag. Prentjie mooi. Vol punte vir vriendelikheid, diens, netheid, ontbyt en die rustige atmosfeer. Na die lang reis kon ons in vrede ontspan. Die ontvangs was hartlik. Die kamer was goed ingerig en skoon; en ons kon lekker uitrus voor ons weer in die pad val. Die onderdak parkering was 'n bonus. Die ontbyt was puik en die personeel uiters bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Dis wonderlik! Baie dankie, ons is so bly julle het die verblyf geniet.

The B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Great stay. WiFi was nice. Very pleasant stay and clean. Would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Wonderful! Thank you.

Stone S
1 nag
4.4
Nov 2024

Good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christina
Golf View Lodge Melmoth
Thank you kindly.

Reginald M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Comfortable, clean and convenient, really great stay! Our Health & Safety officer stayed with you and she loved her stay. She rates your establishment top-notch, so thank you for making her stay so enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 AF Leitch Drive, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f2c5c5589d2c8383d581e5cf63daa860ad6da4419df4b33c88bd25ef5c9b71214f4d1c3fa6dbbfc2387a5d7f39e992e2978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 33 AF Leitch Drive Melmoth 3835 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.597437284956 31.39062166214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang