Successfully reported

Golfers Haven & Lagoon Links

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Louis A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bespreek. Ons verblyf was gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker afgeskakel in rustige omgewing. Stil en rustige plek. Bokkies wat rondloop en baie wandelpaaie. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, pragtige, veilige omgewing. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie stil, kon heerlik buite sit en na die springbokke kyk wat verbystap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was modern en baie netjies. Pragtige plekkie. Baie veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beulah
Golfers Haven & Lagoon Links
Thanks Anchen for your kind review. Sorry I could not meet you... Was in Durban at the time. Hope to see you soon again. Beulah

Keith P
1 nag
5.0
Feb 2025

Was excellent. Excellent - the place was clean and tidy and everything worked. Would recommend and use again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Langebaan is 'n baie mooi plek. Ons het die see baie geniet. Diens kon beter wees, glad nie vriendelik ontvang nie, net 'n boodskap ontvang dat die sleutels aan die deur hang. Moes ander gaste pla om uit te vind waar ons woonstel is. Die plek aan die binnekant is baie netjies en skoon. Die shower drain was geblok en het oorgeloop in die badkamer. Toe ons dit aanmeld, moes ons hoor dat ons nie te lank kan shower nie. Die plek buite om is vuil en vol spinnerakke; buiten die Weber was daar nie braai geriewe nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Beulah
Golfers Haven & Lagoon Links
The reviews on all platforms are excellent. So I cannot take notice of one bad review. There was a blocked drain which we sorted. I always communicate with my guest which I also did with you as to where the key is. There are also signs showing where the unit is. It's the first time I have ever had people saying they could not find the unit. It's as clear as daylight. As far as the braai is concerned, the estate does not allow open braai. We have animals and also being the dry season for fires. The outside area is always neat and clean; we have unfortunately just had a lot of wind which is normal for this time of year.

Petronella K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, neat. Excellent linen and towels, comfortable bed. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was gerieflik en inderdaad verfrissend. Inderdaad rustig en lekker gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beulah
Golfers Haven & Lagoon Links
Baie dankie Natacha vir jou mooi review.

Jaclyn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Idillies! Baie lekker en rustige plekkie. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sal weer daar oorbly in die toekoms. Was 'n positiewe ervaring. Was baie lekker. Baie skoon, gerieflik en veilig. Pragtige omgewing. Nie vreeslik braaigeriewe nie en slegs Weber wat brikette gebruik. Ongelukkig word daar nie in die advertensie aangedui dat braaigeriewe nie hout toelaat nie, maar ons het nietemin lekker gebraai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA052a1d1b659ff87dd97fcd0403b35e92e01c6b6e51e18e918ed7c4ce10b3f74c1016fc95375b93f5a4c1f2d72dfe14b0fdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1095 Van Breda Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0694959 18.0471326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang