Gonubie Manor
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 1 Farm 762, East Coast Resorts Road, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R770 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die historiese Gonubie Manor is op 'n plaas net buite Gonubie, Oos-Londen, geleë. Gebou in die 1800's en bied gaste 'n lieflike plattelandse omgewing. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers of vir diegene wat wil wegbreek en 'n plattelandse wegbreek wil geniet.
Gaste het 'n keuse van lieflike selfsorg-eenhede wat almal toegerus is met TV's. Alle kombuise is toegerus met stowe, mikrogolwe, eetgerei, breekware en kooktoebehore. Al die eenhede het badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word ook voorsien.
Na 'n lang dag van verken kan gaste 'n drankie by die kroeg geniet of rondom die gemeenskaplike swembad ontspan. Die herehuis het konferensiegeriewe vir tot 450 afgevaardigdes en die eiendom bied ook troues en ander funksies aan vir tot 450 gaste.
Die herehuis is binne 'n kort entjie se ry vanaf die N2 wat gaste maklike toegang bied tot strande, wildreservate, casino's, flieks, winkelsentrums, verskeie restaurante en gesondheidspa's.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 1 Farm 762, East Coast Resorts Road, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Gonubie Manor het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 1 Farm 762, East Coast Resorts Road, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang