Successfully reported
+15

Good Morning Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dubchick Avenue, Daggafontein Ext 2, Springs, Johannesburg, 1559, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Good Morning Retreat is geleë in Daggafontein, Springs, 'n area in Johannesburg. Hierdie eiendom bied 'n mengsel van gemak en gerief en is ideaal vir gesinne, groepe vriende, sakereisigers of vakansiegangers.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.

Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Ligging

  • 5 Dubchick Avenue, Daggafontein Ext 2, Springs, Johannesburg, 1559, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dubchick Avenue, Daggafontein Ext 2, Springs, Johannesburg, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA874bdd1767e1df8c48cee6a38266fe25eff878f1f7aa7c0da7de7bcea9b15fc05b7c11a9693ef136984e44fe339178d340f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 8) 5 Dubchick Avenue Daggafontein Ext 2, Springs 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -26.2988501 28.4911922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang