Goodwood Bliss
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 CM Van Der Heever Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goodwood Bliss is 'n privaat eenheid geleë op die eienaar se eiendom in Goodwood, 'n voorstad van Kaapstad. Hierdie knus ruimte is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Dit beskik ook oor 'n lessenaar en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gouwa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 23 CM Van Der Heever Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 CM Van Der Heever Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang