Goose Valley Apartment HH6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goose Valley Apartment HH6 bied gemaklike selfsorgverblyf in die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.
Hierdie sonnige, noord-liggende woonstel kyk uit oor die 10de baan van die Gary Player-ontwerpte gholfbaan. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV.
Die patio het buitemeubels, kussings vir ekstra gemak en 'n sambreel vir skaduwee op warm dae. Gaste kan ontspan met 'n drankie en die gholfspelers dophou wat verbygaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Goose Valley Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang