Goose Valley Golf Estate Unit AA7
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit AA7, Goose Valley Golf Estate, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.
Die aangrensende leefarea lei na 'n klein balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe soos tennis- en muurbalbane, 'n swembad, gholfbaan, 'n restaurant by die klubhuis en 'n promenade met toegang tot die Keurboomstrandrivier.
Die landgoed is ook die ideale basis vanwaar die dorp se pragtige strande en geriewe, asook ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Unit AA7, Goose Valley Golf Estate, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Golf Estate Unit AA7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit AA7, Goose Valley Golf Estate, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang