Successfully reported
+22

Gorgeous Studio @ Middelhof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1B Glengarriff Road, Middelhof Unit 1, Three Anchor Bay, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gorgeous Studio @ Middelhof is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Drieankerbaai, Seepunt. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad in Kaapstad.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, eetkamertafel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Seepunt Promenade ongeveer 300 m weg. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point-stadion, Lion's Head-staproete en die middestad kan in die omliggende omgewing geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1B Glengarriff Road, Middelhof Unit 1, Three Anchor Bay, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1B Glengarriff Road, Middelhof Unit 1, Three Anchor Bay, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f327aa5a7b4ab40a6ce17b705235054832f4501afdc2467cca24a0e72c7e5a89b8c2b49b46b511e27d880998c6add3d863?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1B Glengarriff Road Middelhof Unit 1 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.909279443218 18.397975560049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang