Successfully reported
+28

Goue Myl Orkney Vaal

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Goue Myl Complex, Orkney, 2620, Noordwes
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Goue Myl Orkney Vaal is ’n selfsorghuis in die Orkney Vaal Privaat Oord aan die buitewyke van Orkney. Die oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Die area is ideaal vir voëlkyk, visvang en bootritte.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n grasdak en bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 6 slaapkamer en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, asook ’n balkon met ’n tuin- en rivieruitsig.

Die tweede, derde en vierde slaapkamer is op die boonste verdieping geleë. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 stapelbeddens. Dié slaapkamers deel ’n badkamer met 'n stort en bad. Die vyfde en sesde kamer is op die onderste verdieping geleë. Die vyfde kamer het 'n koningingrootte-bed en die sesde kamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel die badkamer met 'n stort op die onderste verdieping.

Die ruim kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n TV. Daar is 'n kuierarea met 'n pool-tafel, veerpyltjiebord, kroegarea, 'n Jacuzzi, binnebraaigeriewe en groot etenstafel met sitplek vir 12 gaste.

Dié kuierarea het skuifdeure wat na die voortuin en lapa-area met sitplek vir 12 lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Chanti S
Gesin met klein kinders
5.0
Very great! It was so great! Really enjoyed it and very spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Waldemar R
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Waarde vir geld. Was hartlik ontvang deur die opsigter, en hy was dadelik behulp saam wanneer ons iets gekort het. Die huis het alles wat men...
Sien meer
Okt 2024
Deon V
Saam met vriende
5.0
Rustige veilige kuierplek. Lekker rustige kuierplek.
Mrt 2024
Maurichelle S
Saam met vriende
5.0
Peaceful. So peaceful, definitely needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Phila M
Saam met vriende
4.8
Sensational. My stay was amazing. The accommodation was perfect, and I enjoyed every moment. The communication and care were highly app...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 29 Goue Myl Complex, Orkney, 2620, Noordwes
  • Gaste dink Goue Myl Orkney Vaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Goue Myl Complex, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71075a9175147228007108cbd3482bd980650e11c9022de69a3d20bb1096f07dbe3af70e7f165aa16539382b0b46ea02ae95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 12) 49 5 1 5 29 Goue Myl Complex Orkney 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983168643454 26.706840991974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang