Successfully reported

Gourikwa Reserve

Villa Dubbel-suites met slaapbanke
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
15 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens sowel as 'n slaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers sluit WiFi, 'n TV met Open View en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel Villa-suite
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Kamergeriewe sluit 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gourikwa Kothuis - Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie wittebroodsuite is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV met Open View en gaste het toegang tot WiFi. Die stoep het pragtige see-uitsigte met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisherman Huis
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerhuise is afgesonder en het 'n oopplan-leefarea. Die 1 slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Die hoofleefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dié huise het 'n stoep met privaat braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gourikwa Kothuise
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerkothuise is net 40 m van die hoogwatermerk af en het ononderbroke see-uitsigte. Die 1 slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide stort- en badgeriewe is in die eenhede beskikbaar. Die hoofleefarea sluit 'n kombuis in wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dié kothuise het 'n stoep met privaat braaigeriewe en 'n TV met Open View.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoek Farm Portion 15, Hessequa District, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang