Gouritz SeeHuisie
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
-
Vanaf
R798R719 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gouritz SeeHuisie is 'n bekoorlike huis in Gouritsmond, 'n skilderagtige kusdorpie wat beide 'n gewilde vakansiebestemming en 'n rustige toevlugsoord is.
Beide Gouritz SeeHuisie Zeebries en Gouritz SeeHuisie Zonvanger is knus selfsorgwoonstelle, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n gemaklike leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders of tieners. Daarbenewens kan, op versoek, nog 2 kinders of tieners op 'n dubbelslaapbank in die sitkamer gehuisves word.
Die woonstelle is apart van die hoofhuis en bied privaatheid met 'n aparte ingang en veilige parkering agter 'n elektronies beheerde hek. Kinders kan 'n ruim grasperk voor die hoofhuis geniet vir buitespeel.
Die huis is net 2 minute se stap van die hoofstrand af en ongeveer 15 minute van die strandmeer af.
Gouritsmond is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe. Besoekers kan voëlkyk en wildlewe besigtig, die strand verken en selfs walvisse tussen Julie en November sien. Hase, konyne, bokke, fisante en uile is af en toe besoekers aan die eiendom. Die dorp bied ook 'n paar winkels en restaurante wat heerlike plaaslike geregte bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Gouritz SeeHuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang