Successfully reported

Gouritz SeeHuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michiel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Idiliese wegbreek akkommodasie met als wat mens benodig en nog meer! Ons het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Michiel, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer dit eerlikwaar opreg!

Neil M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant stay and relaxed atmosphere. We enjoyed the stay with the welcoming host. The accommodation has everything required and more - very well equipped flatlet. Very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Neil, thank you so much for this absolutely beautiful review of our Tiny Home Accommodation, highly appreciated. Would love to see you again in the future.

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great value for money. Not the biggest, but for a couple, it was superb. We were very happy with the accommodation and everything worked 100%; we even received complimentary snacks and sweets which were totally unexpected at this price point. Our hosts were superb and extremely helpful. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Dearest Deon, it was an absolutely huge pleasure to have you staying with us. Thank you so much for this beautiful review of our place, we really do appreciate it. Would love to see you again in the future for some well-deserved chillax time.

Steven U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Quite and relaxing. Our stay at Gouritz SeeHuisie was as quiet and relaxing as we hoped it would be. The place is neat and clean and more than we wished for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Dear Steven, it was a huge pleasure to have you staying with us. Thank you so much for this absolutely beautiful review of our Tiny Home Accommodation, we really do appreciate it so much.

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Home away from home. Die stilte van die omgewing is verfrissend en gerieflik na. Elna is hartlike warm mense wat jou op jou gemak laat voel en lekker gesels. Altyd gevra of alles reg is. Skoon netjiese eenheid met nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Beste Chris, dit was net 'n absolute voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak. Baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer dit eerlikwaar opreg.

Barbra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties en onverbeterlik. Wat 'n lekker plek om te bly! Dit het meer as al ons verwagtinge oortref. Van die mooi dekor, komiese uitbeeldings in die tuin en "fotohoekie" tot wonderlike gasvrye eienaars. Bederfies vir as die seelug jou skielik honger maak. Dis net jammer ons tydjie daar was te kort, maar ons sal beslis Gourtiz Seehuisie vir almal aanbeveel en beslis weer daar inboek. Hulle verdien meer as 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Barbra, dit was 'n besonderse voorreg om unieke mense soos julle te ontmoet en hier by ons te ontvang. Vriende is hier gemaak vir ewig en hierdie pragtige verwysing is van onskatbare waarde vir ons, so baie duisende dankies. Ons sien julle graag weer in die toekoms by ons vir 'n lekker lang kuier, het nog baie om oor te gesels oor 'n goeie braaivleis vuurtjie.

Lloyd W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantasties skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie gerieflik, skoon en netjies. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle laat jou baie tuis voel. Sal beslis weer by hulle gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Beste Lloyd, dit was net 'n absolute voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer dit eerlikwaar opreg.

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Ongelooflik lekker gekuie. Ongelooflik lekker gekuier, staproetes en see.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Gemaklike verblyf vir 'n jong gesin. Die verblyf was heerlik, gerieflik en skoon. Dit was 'n ware lekker wegbreek vir 'n jong gesin! Die gasheer was behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Tanya, ongelooflik baie duisende dankies vir die pragtige verwysing, waardeer opreg. Ek is so dankbaar dat Ds Jordaan en gesin heerlik kon ontspan hier by ons en net die wegbreak geniet.

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Wonderful stay with very pleasant hosts in a lovely little seaside town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Megan, I really do appreciate this beautiful review, thank you so much. Loved having you here with us and looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2437c5fda7fbba82e98402fcb10b670b59b64c0dc27987cff5116e08e592ffa19240d9812246a32c07d5712d18efef0ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R798 nouVanaf R718 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 6 River Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.351124305638 21.88101323684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang