Govans Break Away
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1473 Hibiscus Street, Kleinkranz, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Govans Break Away is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kleinkrantz, Wildernis, en bied slaapplek vir 8 gaste wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Hierdie huis met 4 slaapkamers en 'n en suite-badkamer is net oorkant die pad van die see geleë. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelslaapbank het. Een badkamer is ingerig met 'n stort en die ander het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die groen grasperk nooi gaste uit om te ontspan en die skilderagtige see-uitsig in te neem. Die dubbelmotorhuis bied direkte toegang tot die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1473 Hibiscus Street, Kleinkranz, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1473 Hibiscus Street, Kleinkranz, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang