Grace Accommodation
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace Accommodation, wat in Lyttelton Manor, Pretoria geleë is, bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Die eenhede is op dieselfde eiendom as 'n koshuis, maar is heeltemal privaat en het sy eie ingang.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat elk tot 2 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamerarea met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV in al die kamers.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir hul voertuig en braaigeriewe is beskikbaar.
Grace Accommodation is naby talle winkels, restaurante, en net 3,2 km vanaf Unitas Hospitaal. Dit is naby Waterkloof-lughawe, die N1 na Johannesburg en die R21 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Grace Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang