Grace B&B
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Amore
- Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B.
- Annie
- Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang